Saturday, February 13, 2010
Black Rain
13 Februarie ..
En ek wens skielik ek kon in die palm van die nag se donker kreukels gaan lê en die reën oor my voel spoel.
Die soen van elke druppel soos dit teen my gesig stukkend spat.
En net onthou om te vergeet .. en vergeet om te onthou.
Mens behoort twee sterf-datums op jou grafsteen te hê: een vir die ligaam en een vir die siel.
For the latter, 13 February 2009, would be it.
R.I.P.
Alas, I Am Ghost.
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment