Sunday, October 25, 2009

Twaalf

Ek click ‘publish post’ en staar na die twaalf lyne voor my op die skerm.

Twaalf eenvoudige (skynbaar sinnelose) lyne wat meer as twaalf komplekse (belangrikste) maande (van my lewe) verteenwoordig.

Twaalf lyne wat nie rym nie, twaalf lyne wat meer verweef is as die persiese tapyt waarop ek die spreekwoordelike ‘magic carpet ride’ doen na n wereld waar jy nie hééltemal so ver is nie.

n Konstruksie van twaalf lyne wat in hul argitektuur eintlik maar net in twaalf eenvoudige rou eerlike woorde sê:

ek
sal
nooit
weer
in
hierdie
lewe
iemand
so
lief

nie


let me exhale safely
into the palm of your hand
while you reap my soul and
witness the rising of the wraith

the ice in my breath
piercing your skin with flames
the living dead girl I am I said
flesh attached to a shadow

deprived of poetic rhythmic rhymes
my words melt like burning candles
the (wh)y in ‘you’ belongs to me
my answers frozen within your heart

© 25.10.2009

No comments:

Post a Comment