Hoewel ek mense in my vertroue neem, glo ek hulle nie maklik nie.
Ek het gisteraand eers die wêreldse verskil van daardie fyn skydslyn besef.
Thursday, November 5, 2009
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
Cold was my soul Untold was the pain I faced when you left me A rose in the rain
Fyn lyn? Glad nie - slegs een helse groot grys gebied (die DMZ).
ReplyDeleteDit is so maklik om fisies met mense "kontak" te maak en te "deel" net om later te besef: WDF!.
Self al baie my les geleer (en sien so af en toe nog steeds my gat)...
Probleem is dat 'n mens opsoek is na daai "iets" en dan deel jy net om later te besef/voel dat jy jouself in 'n onnodige situasie bevind.
Vrede
H