Sunday, November 8, 2009

Sidestand




Dis anders as mens n bike koop.

Jy het immers n vooropgestelde idee waarna jy soek, jy weet aan watter vereistes dit moet voldoen en jy weet dit kom teen n stewige prys, maar een wat jy uit vrye wil kies om te betaal.

You have riding gear which can protect you from hurt or injury when you fall. You can attend training courses to improve your riding skills. You can trade your bike in at any given time if you prefer an upgrade, or if finances are tight, save until you have enough money to afford it, because the bike you wanted isn’t the last of its kind.

Maar jy ..

Jy was anders. Ek het nie na jou gesoek nie, jy het net met my gebeur. Daar was geen kriteria of vereistes gewees nie, want jy was nog altyd perfek in my oë. En .. jy was gratis. Jy was my eerste gedagte elke oggend nog voor ek my oë behoorlik oopmaak, en die fluistersagte sug na my amen in die aand.

Daar was niks om my te beskerm teen presies hoe hard ek vir jou geval het nie. Daar was nie n handleiding om my te waarsku of raad te gee oor hoe ek goed genoeg vir jou kon wees nie. Ek sou jou vir niks of niemand in hierdie wereld verruil het nie, want daar is net een van jou.

Ek het intussen my bike gekry .. maar die rede verloor waarom ek die sleutel in die ignition moet draai. Suddenly I am battling to find my way back to my dream.

Jy het toe al die tyd met n prys gekom.

I sometime hate the fact that I love you this much.

1 comment: