Sometimes I wish I had someone to break up with me.
Anyway, this too shall come to pass. Dit bly net vir my interessant watter verskil perspektief kan maak. Dis byvoorbeeld so maklik om van iemand te vergeet as dit jou keuse is, maar as jy die een is wat vergeet word is dit n heel ander storie.
Hierdie is eintlik glad nie my tipe musiek nie, maar die liedjie se woorde het my weer daaraan laat dink. Maak nie saak hoe geheg mense aan mekaar is nie, daar is maar in elkeen van ons goed wat iemand anders irriteer. Mens gaan soms deur slegte tye, onnodige fights waarvan niemand later eers die oorsaak kan onthou nie, maar wat jou teen die mure uitdryf. Alles waar né?
Hmm .. tot jy dit nie meer het nie. As ek weer so n stupid fight met jou kon he, sou jy minstens met my praat. As my hond weer die kos van die toonbank sou steel, sou ek minstens die kans he om hom weer in my arms vas te hou. As my ouma my weer moes roep om vanuit n ander vertrek iets te kom aangee wat net so n paar tree van haar af lê, sou ek minstens die kans he om vir haar nog n koppie tee te maak terwyl haar breipenne met mekaar gesels.
Perspektief.
Soos die boodskap gisteraand, ‘kan ek jou kom haal en myne maak’ .. ag woorde rou eerlik uit iemand se hart, en ek weet dit het moed geverg, en ek weet ek moet mooi werk daarmee .. maar die boodskap het nie jou naam onderaan gehad nie.
And suddenly those eight words in my hands became empty and meaningless ..
Ek weet ek mag dit nie bevraagteken nie, want alles gebeur met n doel en ons moet net die beste maak van wat vir ons gegee word. Maar hoekom het Hy jou op my pad gesit as Hy geweet het Hy gaan jou weer net so vinnig wegvat?
Is the lesson not to love at all? Or trust that no one can be trusted? Or that my purpose on earth is to be a stepping stone for others, an in-between season to distract them while summer and winter are playing musical chairs. A means to an end?
And my perspective on closure? Kom ons sê maar net ek het nuwe waardering en respek vir sleutels gekry. Because nothing can trap you more than the freedom of an open door without a key.
I DON'T BELIEVE YOU
[Artist: Pink]
I don't mind it
I don't mind at all
It's like you're the swing set and I'm the kid that falls
It's like the way we fight, the times I've cried, we come to blows
And every night the passion's there so it's gotta be right, right?
[Chorus:]
No I don't believe you
When you say don't come around here no more
I won't remind you
You said we wouldn't be apart
No, I don't believe you
When you say you don't need me anymore
So don't pretend
To not love me at all
I don't mind it
I still don't mind at all
It's like one of those bad dreams when you can't wake up
Looks like you've given up, you've had enough
But I want more no I won't stop
'cause I just know you'll come around... right?
[Chorus]
Just don't stand there and watch me fall
'cause I, 'cause I still don't mind at all
It's like the way we fight, the times I cry, we come to blows
And every night the passion's there so it's gotta be right, right?
[Chorus]
I don't believe you
Friday, November 13, 2009
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
Perspektief...
ReplyDeleteDie volgende klink seker maar soos die "ou storie":
Alles gebeur nie met 'n rede nie...
Alles gebeur want jy is op 'n tog...
Alles gebeur want dis hoe dit werk...
Jy moet sukkel en buig...
Jy moet hardloop en skuil...
Jy moet lewe...
'n Mens kom soveel tee, soveel stroef, soveel "Frack it!"
In die einde moet daar mos geluk iewers wees...?
En daar is! Lewe net jou lewe en glo in jouself...
Vrede
H